Durbanville Boutique Wine Association

October 23, 2008

Klein Roosboom

Filed under: Uncategorized — Klein Roosboom @ 5:51 pm

Not just a one hit wonder!  Our second newsletter (December 2009) (1.15 MB)

Click here for our very first newsletter (August 2009) (1.91MB)

Visit our brand new website at www.kleinroosboom.co.za

Karin de Villiers - Klein Roosboom

 Karin de Villiers

The chairperson of the Durbanville Boutique Wine Association is a dedicated mother of three and wife to Durbanville Hills grape-grower, Jean. Karin makes Sauvignon Blanc, Merlot and Méthode Cap Classique from Chardonnay and Pinot Noir to complement her sparkling personality.

4 Comments »

  1. The Festival of Taste was a triumph. Congratulations on superb organisation. Thank you for showcasing the fantastic foods available in Durbanville, some of which we hadn’t found on our own. It must have been a tough task limiting the wine selection to only enough to have three wines to go with each of the four courses. Everything was so finely crafted I bought a bottle of each, plus a few spares. Please work on having a “ward in a box” on offer next time, and there must be a next time, please! Well done.

    Comment by Cathy Stagg — November 30, 2008 @ 11:06 pm

  2. Hi Karin

    Ek weet nie of jy my kan onthou nie, ek is ‘n vriendin van Roual.

    Ek hou eenkeer per maand ‘n wynproe waar ons een van Durbanville se Boutique wynmakers voorstel. Ons hou weer een aan die einde van die maand en omdat moedersdag in Mei is, gaan dit ‘n vroue wynproe aand wees. Ek is opsoek na ‘n vroue wynmaker vir die aand wat die wynproe kan doen. Ons verwag sowat 60 gaste. Ek het in die verlede Eureka, De Vallei en Hermit on the Hill gehad en dit was ‘n groot sukses.

    Sal jy dalk belangstel om jou wyn te kom voorstel.

    Vriendelike groete
    Marelize

    Comment by Marelize — April 16, 2009 @ 12:07 pm

  3. Hi Karin
    Ja, Andre Claassen se broer.
    Ek is lid van Bellville Rotary en het baie positiewe kommentaar op jou Sauvignon Blanc gekry.
    Bellville wil graag jou kelder besoek op die 1 September vir ‘n wynproe , indien moontlik.
    Ek besef dit is miskien op baie kort kennisgewing, maar ek het geslaap. Was verlede weeek so nou betrokke by ons fietsren dat dit my skoon ontgaan het.
    Ons sal ongeveer 35 mense wees en sal ons eie snacks bring.
    Die normale vergadering tyd is gewoonlik 18:30 - ons val by jou in.
    kostes moet jy maar vir my deurgee.
    Tnxs
    Johann
    0827782692

    Comment by Johann Claassen — August 25, 2009 @ 1:39 pm

  4. Hi Karin,

    Ek het die naweek uitgehelp met die Sauvignon Blanc Fees op een van die plase.Ek wil net se met hoeveel lof almal van jou Sauvignon Blanc gepraat het.En almal is absoluut dol oor jou glasproppie!!Wys jou dat net n vrou aan so iets sal dink.
    Weereens,jou Sauvignon Blanc was een van die bestes,en komende van n leek wat wyn aanbetref,kan jy dit aanvaar as n groot kompliment.

    Lekker dag

    Comment by Mariet — October 7, 2010 @ 9:05 am

RSS feed for comments on this post. TrackBack URL

Leave a comment

Powered by WordPress